IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeWed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeWed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeSun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeMon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeSun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeSat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
May 2019
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_vote_lcapBoerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_voting_barBoerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_vote_rcap 
Sanderis

Admin

Johannes

Ghost Rider

duppie211

DJ Crazy

ysbreker202

delanco

Jacks

SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share
 
 Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria

Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria Empty
PosOnderwerp: Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria   Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria I_icon_minitimeWed Jun 30, 2010 9:12 pm

Afrikaners is welkom en nee, ons is nie lid van die Afrikaner front nie.

Die idee van 'n Afrikaner Front is goed. Maar ons leef slegs ons strewe na vryheid uit as Boere en daarom het ons nie lid van die Afrikaner Front geword nie.

Ons het 'n groot ondersteunings Basis, so te se meer as wat die VF plus gekry het met die laaste verkiesing. Ons sit net met 'n probleem en dit is bemarking.

Afrikaners is mos ook Boere, dit is wat meeste Afrikaners se.

So ondersteun ons dan en as jy enige manier kan vind, kan U vra dat die Afrikaner Front die Boere Gelofte Fees dan ook sal ondersteun.

Onthou, daar gaan nie sprekers wees wat mense se ore kan afpraat nie. Dit gaan Volks Spele wees, gesing, Kamp asook talle Boere Sport verrigtinge.

Ons gaan ook lekker kan sit en gesels en luister na stories om die kamp vuur.

Woon dit by deur U belangstelling en die van vriende deur te stuur aan barend@boerevryheidjeug.com

Hoeveel groot mense en kinders gaan kom of stel belang?

Kan jy musiek maak, bring 'n kitaar en kom ons sing tradisionele liedjies van die Boerevolk lekker saam.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com ©️ ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Boerevryheid bied aan: Boere Gelofte Fees 16 Desember te Pretoria
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Jeug Aksie Besprekings-
Spring na: