IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeWed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeWed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeSun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeMon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeSun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeSat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 3 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 3 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
September 2019
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30      
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
Sanderis
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
Admin
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
Johannes
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
Ghost Rider
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
duppie211
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
DJ Crazy
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
ysbreker202
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
delanco
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
Jacks
Die Veiligheids Direktoraat I_vote_lcapDie Veiligheids Direktoraat I_voting_barDie Veiligheids Direktoraat I_vote_rcap 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share
 

 Die Veiligheids Direktoraat

Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

Die Veiligheids Direktoraat Empty
PosOnderwerp: Dit kan dalk werk   Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm

As die Boervolk en Afrikaner mekaar herken sal dit nogal 'n stap vorentoe wees.

Ek wag nog om te sien wat gebeur hopenlik nog in ons leeftyd daarmee.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
Sanderis

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 45
Ligging : Pretoria

Die Veiligheids Direktoraat Empty
PosOnderwerp: Re: Die Veiligheids Direktoraat   Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 7:15 pm

Ek is bly BV erken Afrikanerskap ter wille van samewerking .
Of som ek dit nou verkeerd op ?
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

Die Veiligheids Direktoraat Empty
PosOnderwerp: Die Veiligheids Direktoraat   Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitimeTue Apr 13, 2010 11:40 pm

Aanhaling :
Onder die inisiatief van die TAR (Tussentydse Afrikaner Raad),
is onlangs n Loodskomitee tot stand gebring met die opdrag om om te sien na die "Boere-Afrikaner" (benaming soos deur die Loodskomitee besluit),se veiligheid.

Die Loodskomitee het n Direktoraat aangewys wat sekere opdragte ontvang het en reeds baie hard gewerk het aan die opdrag.

Tydens n gesamentlike vergadering van die Direktoraat en die Loodskomitee gehou op Maandag 12 April 2010, waartydens 20 persone van verskeie organisasies teenwoordig was), is terugvoering gegee en verslag gedoen oor die werksaamhede van die Direktoraat.

Daar is besluit dat die Direktoraat direkte toegang tot die Veiligheidslaer op die Plaaswerf gaan verkry. Rooijan (wat ook deel van die Loodskomitee is, sal voorlopig as die Kampkommandant optree en die lede van die direktoraat touwys maak en die nodige toegang gee om dokumentasie, riglyne, reëlings en aankondigings wat van tyd tot tyd nodig mag wees, op die Veiligheidslaer te plaas.

Alle onderafdelings en bestaande sublaers, is nou direk onder die Direktoraat geplaas.

Ons betuig ons dank teenoor die TAR vir die inisiatief geneem en ook teenoor die Direktoraat vir die harde werk om ons mense met sekerlik een van die belangrikste aspekte op ons mense se lewensterrein, by te staan.

Hou gerus hierdie Laer dop en neem aktief deel aan alle inisiatiewe. Ons hoop dat jou vrae en bekommernis oor jou en jou familie se veiligheid, HIER effektief aangespreek sal word.

Boeregroete,
Lets Pretorius
[You must be registered and logged in to see this link.]
Ek het doelbewus nie name of organisasies wat betrokke is, se name bekend gemaak nie en los dit totaal in die diskresie van die Direktoraat vir Veiligheid om die nodige aankondigings na goeddunke te maak.

Ek hoop ons almal verstaan hierdie boodskap en ondersteun mekaar nou sonder twis maar met een doel in sig - Vryheid!!!

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sponsored content




Die Veiligheids Direktoraat Empty
PosOnderwerp: Re: Die Veiligheids Direktoraat   Die Veiligheids Direktoraat I_icon_minitime

Terug na bo Go down
 
Die Veiligheids Direktoraat
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: