IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
AWB Leierskap.. I_icon_minitimeWed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
AWB Leierskap.. I_icon_minitimeWed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
AWB Leierskap.. I_icon_minitimeSun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
AWB Leierskap.. I_icon_minitimeMon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
AWB Leierskap.. I_icon_minitimeSun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
AWB Leierskap.. I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
AWB Leierskap.. I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
AWB Leierskap.. I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
AWB Leierskap.. I_icon_minitimeSat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 26 op Fri Sep 20, 2019 12:31 am
October 2019
MonTueWedThuFriSatSun
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031   
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
Sanderis
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
Admin
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
Johannes
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
Ghost Rider
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
duppie211
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
DJ Crazy
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
ysbreker202
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
delanco
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
Jacks
AWB Leierskap.. I_vote_lcapAWB Leierskap.. I_voting_barAWB Leierskap.. I_vote_rcap 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share
 

 AWB Leierskap..

Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

AWB Leierskap.. Empty
PosOnderwerp: AWB Leierskap..   AWB Leierskap.. I_icon_minitimeTue Apr 06, 2010 11:23 pm

8 generaals Volgens 'n belangrike bron in die Bestuur van die AWB se dat die huidige leier tydelik die pos beklee.

Hulle is baie ongelukkig oor die besluit wat gemaak is deur die tydelike leier sonder hulle.

Daar word Donderdag 'n Bestuur Vergadering gehou waar hierdie besluite wat geneem is om Pieter Steyn in stede van Andre Visagie as media spreek persoon te gebruik en ook die re-traksie wat gemaak is deur Pieter Steyn te bespreek.

Alle strukture en leiers bly staan in hulle poste. Niemand moet bedank of aanvaar dat hulle, hul poste kwyt is nie.

Van Ronge het geen jurisdiksie om lede sonder die raad aan te stel of af te dank nie.

Geen besluite kan op hierdie stadium deur die tydelike leier van die AWB gemaak word nie.

Hy is slegs die voorsitter van die AWB en mag slegs op konsensus besluit verklarings maak of terugtrek. Sonder om die man se karakter aan te val moet dit genoem word dat hy glad nie vandat Leier in die tronk was tot en met sy dood 3 April 2010 aktief betrokke was nie.

Die Media moet hulle feite agter mekaar kry. Die AWB het sy reëls wat sy lede moet volg alvorens enige beleid gemaak word.

Ek voel sterk dat Kol. Servaas de Wet die Leierskap moet oor vat as 'n Stigters Lid en ook 'n baie goeie vriend van Oom Eugene.

Hy is nie 'n bang slap gat nie maar 'n man met ervaring van Jare wat harder kan wees as staal. Hy sou by die eerste verklaring gestaan het glo ek.

Ek vra dus namens die Bestuur lede van die AWB dat julle dissipline moet handhaaf tot en met 'n verklaring op hulle webblad verskyn en 'n aankondiging deur Andre Visagie gemaak is wat al meer as 20 jaar by die AWB betrokke is.

Die media moet asseblief Kennis neem. Daar kan geen offisieel veranderinge aan die AWB leierskap strukture gemaak word nie.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
AWB Leierskap..
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: