IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeWed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeWed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeSun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeMon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeSun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeSat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 26 op Fri Sep 20, 2019 12:31 am
October 2019
MonTueWedThuFriSatSun
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031   
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_vote_lcapHiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_voting_barHiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_vote_rcap 
Sanderis

Admin

Johannes

Ghost Rider

duppie211

DJ Crazy

ysbreker202

delanco

Jacks

SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share
 
 Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!!

Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! Empty
PosOnderwerp: Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!!   Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!! I_icon_minitimeSat Mar 27, 2010 11:39 pm

Boere, Hiermee neem ons standpunt in teen Malema. U word hiermee belas om elke moord, aanranding en klagte te rapporteer per die voorgestelde wyse en klagstaat. Hoekom? Lees en vind uit - [You must be registered and logged in to see this link.]

Henk van der Graaf (President van die Verkenners Beweging) het ook vandag aan 'n HNP kongres krag belaaide woorde geuiter en gesê dat U, nie U vuurwapen moet terug gee/ inhandig nie.

Hy het ook gesê dat die mense met lisensies wat nog in hul boekies is, se lisensies nie onwettig is of hernu hoef te word nie. As jy een het moenie jou wapen terug gee nie.

As U dalk moeilikheid kry kan U gerus die Verkenners kontak.

Boerevryheid en die Verkenners het soortgelyke klagstate saamgestel maar hierdie keer gaan dit nie oor wie het wat gedoen of begin nie maar dat ons Malema en die ANC kriminele op hulle plekke gaan sit.

Julle voel dit wat aan die kom is net so sterk soos ek, en soos ek vandag gehoor het die HNP en ander regse Boere / Afrikaner organisasies ook.

Ons moet nou saam begin staan en dinge wettiglik binne ons vermoë gebruik of ons gaan baie sleg daarvan afkom.

Generaal Servaas de Wet het ook vir my persoonlik gesê dat 'n man wat die middel tot sy beskikking om sy familie te beskerm, en hy het 'n Geldige Wapen Lisensie, inhandig aan die polisie -
'n Lafaard en 'n verraaier is.

Ek stem saam en se dankie aan die HNP bestuur wat my toegelaat het om hulle Raads Vergadering by te woon en spesiaal aan Henk van der Graaf.

Dankie vriende.
Barend Kruger
Boerevryheid Jeug Leier.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!!
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: