IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeWed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeWed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeSun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeMon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeSun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeSat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 26 op Fri Sep 20, 2019 12:31 am
October 2019
MonTueWedThuFriSatSun
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031   
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
Sanderis
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
Admin
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
Johannes
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
Ghost Rider
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
duppie211
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
DJ Crazy
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
ysbreker202
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
delanco
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
Jacks
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_lcapJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_voting_barJulias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_vote_rcap 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share
 

 Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!!

Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! Empty
PosOnderwerp: Re: Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!!   Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeMon Mar 22, 2010 10:22 am

Ek het ongelukkig geen p.v.a. nie maar bied aan dat ons mekaar se aksies moet ondersteun.

As die AWB Jeug 'n aksie beplan of enige ander groep blankes wat voel soos ons oor hierdie land moet ons mekaar kan kontak en seker maak dat ons dit effektief kan doen.

Ek het so 'n gevoel dat Sharpville klein is teenoor wat dalk vir ons Jeug voorlê.

Dus bied ek as Boerevryheid se Jeug leier aan om saam met ander Jeug Organisasies en Jeug Bewegings te werk.

Wat van die ANC vlag verbrand bo oor 1600 gevoude blaai om briewe te verteenwoordig voor die Unie gebou, Voor die Parlement, Voor Lethulie huis en voor die SAUK regoor die land op dieselfde tyd?

Dit sal wys dat ons die ANC verag en nie aanvaar nie. As iemand van die media met ons probeer onderhoud voer moet daar 'n boodskap oorgedra word waaroor ons almal saam stem.

Weg met die ANC, Korrupsie, Moordenaars en Verkragters. Bring die mense van Apartheid terug want hulle wee het beter gewerk.

Net my gedagtes.

Ons kort dalk 'n Jeug Raad waar alle Jeug bewegings se leiers bymekaar kan kom en kan beplan hoe ons as 'n Jeug Front presies dieselfde aksies kan uitvoer op dieselfde tyd regoor die land.

Ons moet nie meer bekommerd wees oor wie die aandag kry nie. As dit slegs die AWB Jeug of AWB organisasie is, het ek vrede daarmee.

Wat van die Raadsaal in Pretoria, mag ons dit gebruik? Dit sal 'n geslote vergadering moet wees as dit ooit kan gebeur.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! Empty
PosOnderwerp: Re: Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!!   Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeSun Mar 21, 2010 12:50 am

Ek rig hiermee versoeke uit aan die Blanke Jeug van Bravoland, AWB, VF+, DA, en alle lede van die Afrikaner Front en Afriforum asook ander groepe wat die belange van ons land en sy blanke Bevolking werklik in Ag neem om te reageer en saam te staan teen Julias Malema.

Enige ander Jeug wat ons ondersteun kan ook hulle hulp aanbied.

Suid Afrika is besig om dood te gaan. Vir elke Boer wat sterf, gaan daar 10 kinders sterf sonder kos in die toekoms.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! Empty
PosOnderwerp: Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!!   Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitimeSun Mar 21, 2010 12:03 am

Die Jeug van die Boerevolk (Boerevryheidjeug) ondersteun Afriforum se Jeug betoging teen Julias Malema. - Volks Moordenaar Opstoker.

Quote:
Julius dreig jeuggroep
[You must be registered and logged in to see this link.]

2010-03-19 22:49

Die sangeres Sunette Bridges het gister protesgangers by die Mary Fitzgeraldplein toegespreek. Die groep het vergader uit protes teen mnr. Julius Malema se “Kill the Boer”-uitsprake.





Pieter-Louis Myburgh


ANC-amptenare het gister bladsye met die name van 1 600 slagoffers van plaasaanvalle verskeur, dit in die straat gegooi en daarop getrap.

Mnr. Ernst Roets, leier van AfriForum Jeug, mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, en die sangers Steve Hofmeyr, Sean Else en Gerrie Pretorius het die name met die slagoffers na Luthuli-huis, die ANC se hoofkantoor in Johannesburg, gevat.

Polisielede het die groep toegang tot die gebou geweier.

Die groep sou aanvanklik ’n optog vanaf Mary Fitzgeraldplein tot by Luthuli-huis in die Johannesburgse middestad lei.

Daarna sou hulle die lys met die slagoffers se name en ’n memorandum aan mnr. Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, oorhandig.

In die memorandum word kapsie gemaak oor Malema se onlangse “Kill the Boer”-uitsprake.

Malema en Roets het eergister vergader om te gesels oor die oorhandiging van die dokumente en die optog.

Malema het glo op die vergadering daarop aangedring dat AfriForum Jeug ’n klag van haatspraak wat hulle teen hom ingestel het oor die “Kill the Boer”-slagspreuk terugtrek.
AfriForum het geweier.

Malema het daarop glo toestemming tot die optog na Luthuli-huis geweier en sy voornemens om die memorandum in ontvangs te neem, onttrek.

“As julle môre by Luthuli-huis protesteer, gaan dit wat met die IVP (in 1994 by Shell-huis) gebeur het, homself herhaal,” het Malema daarna na bewering in sy kantoor aan Roets en drie ander AfriForum-jeuglede gesê.

Dit is ’n verwysing na die Shell House-slagting, toe 19 mense in 1994 gesterf het nadat veiligheidswagte van die ANC losgebrand het op ’n groep optoggangers van die IVP.

Toe Roets by Malema wou weet wat hy hiermee bedoel, het Malema glo gesê AfriForum moet “kom en dan kyk ons wat gebeur.”

AfriForum het in reaksie hierop besluit om voort te gaan met die vergadering by Mary Fitzgeraldplein.

Sowat 100 optoggangers, wat ’n aantal naasbestaandes van plaasmoordslagoffers ingesluit het, het gister “Stop Malema”-plakkate op die plein geswaai.

“Hierdie is nie ’n kleuterskool waar jy cowboys en crooks speel nie, hier gaan regte mense dood as jy súlke uitsprake maak,” het Kriel by die byeenkoms oor Malema se uitlatings gesê.

Ná die byeenkoms het ’n kerngroep van AfriForum na Luthuli-huis gegaan om die memorandum te oorhandig. By hul aankoms is hulle deur die polisie toegang geweier tot die gebou. ANC-amptenare het die memorandum saam met die lyste met name opgeskeur en vertrap.

Mnr. Floyd Shivambu, woordvoerder van die ANC-jeugliga, het gister ontken dat daar eergister ’n vergadering tussen Malema en Roets plaasgevind het.

Volgens hom het Malema ook nie ooreengekom om enige dokumente van AfriForum Jeug te ontvang nie. “Daar was Donderdag geen amptelike vergadering nie. Daai man (Roets) jok. Hy is ’n leuenaar.”

Shivambu het egter self eergister se vergadering in ’n SMS – wat Beeld gesien het - aan Roets bevestig.

Drie lede van AfriForum Jeug het bevestig hulle was eergister saam met Roets in Malema se kantoor.

Hulle het ook bevestig dat hulle die intekenvorm by Luthuli-huis ingevul het.
Ons sien hierdie taktiek van Malema as onderduims. Wie is hy in elk geval om permissie te gee vir ons Wit mense vir 'n Betoging!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!

Malema wil duidelik vir ons tussen gevleuelde woorde se dat daar nou 'n tipe van oorlog gaan wees. Hy wat altyd se dat die wit mense te bang is moet maar uithaal en wys.

Ons God is met ons, kom ons kyk wat Gebeur!!!!

Kom kabouter, die Boere Jeug en ook baie ander Jeug Groepe selfs Swart Jeugdiges sal jou sterre aan die brand skop.

Niemand hou van jou nie, sekerlik ook nie meer jou Moeder nie.

Ek wil graag hiermee vra dat die Jeug van Boerevryheid begin aanmeld vir protes askies en optogte.

As julle vrinde het op ander Jeug Organisasies laat ons nommer saamvoeg en ons land op ons manier begin terugvat.

Kontak my op [You must be registered and logged in to see this link.] of kom teken in op [You must be registered and logged in to see this link.] se forum waar ons verdere aksies kan beplan.

Die Tyd het aangebreek. Ek is bereid om saam met enige ander Jeug groepe saam te werk om Ons land, Ons Suid Afrika, terug te vat van hierdie gemors af.
__________________

Vryheid Deur God alleen.

Quote:
"Elke Persoon moet in elke geslag, 'n bewustelike keuse van Volkskap uit oefen"

"Om 'n Afrikaner te wees, hoef jy nie eintlik iets te doen nie, jy word as 'n afrikaner gereken al doen jy niks."

"Om 'n Boer te wees, moet jy aanspraak maak op grond van jou geboorte, jou taal, jou kultuur, jou godsdiens, jou geskiedenis, ens., maar daar word die belangrikste bygevoeg nl. Jy moet in jou hart 'n besluit neem: dat jy 'n BOER is, Wil wees en Wil aanhou wees."

Pieter Bruwer - Vir Volk en Vryheid bl.83

SMS my vir Moderasie aandag, probleme of vrae. Lede en nie lede welkom.

SMS - 082 766 9225

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sponsored content




Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! Empty
PosOnderwerp: Re: Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!!   Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!! I_icon_minitime

Terug na bo Go down
 
Julias Malema Dreig die Wit Jeug met Geweld!!!
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: