IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeWed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeWed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeSun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeMon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeSun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeSat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 3 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 3 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
July 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
Sanderis
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
Admin
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
Johannes
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
Ghost Rider
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
duppie211
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
DJ Crazy
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
ysbreker202
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
delanco
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
Jacks
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_lcap"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_voting_bar"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_vote_rcap 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share
 

 "Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes”

Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” Empty
PosOnderwerp: "Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes”   "Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes” I_icon_minitimeFri Jan 29, 2010 2:36 pm

Hoe voel julle oor integrasie oftewel geforseerde integrasie?

Aanhaling :


"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes”

Emosies in die verlede op die Kovsie-kampus.
• Johann Dannhauser

In die media is 'n golf van ondersteuning vir die stappe aangekondig deur die nuwe UV rektor, prof. Jonathan Jansen, om swart en wit studente op die UV hoofkampus te dwing om in die woonplek te integreer.

Die stappe is hoofsaaklik drieledig: 50/50 vermenging in koshuise, strafregtelike dreigemente teen enige vorm van ontgroening en verbanning van alkoholgebruik in koshuise. Laasgenoemde kan net 'n goeie ding wees, maar die ander twee...

Eers, geen ontgroening. Wie kan stry dat dit daaroor gaan dat 'n wit senior student onder geen omstandighede sy stempel op 'n swart/bruin eerstejaar mag afdruk nie en vice versa, dat 'n swart senior student sy geluk op 'n blanke eerstejaar probeer nie. Die potensiaal van rassekonflik is te groot - en daarom uit by die deur met tradisies wat, as dit reg bestuur word, oor meer as 'n eeu hul opbouende waarde bewys het.

Dan, koshuisintegrasie. Dit vorm inderdaad deel van 'n groter werklikheid - dié van die praktiese, Godgewilde bevolkingsverskeidenheid van die Vrystaat, van Suid-Afrika en van die mensdom. Vir 'n groot groep mense gaan dit om rassisme, apartheidsmeerderwaardigheid, bekrompe lewensbeskouing en ander goggas.

In werklikheid - en dit is die punt - gaan dit oor behoud, koestering en uitlewing van jou eie geskape bevolkingsidentiteit. Hierdie identiteit - in sy sterkste vorm nasionalisme - kon deur al die eeue tot vandag nie onderdruk word nie. Nie in die destydse Sowjet Unie nie, nie in die hedendaagse Chinese ryk nie, nie in Europa nie, nêrens nie.

Volgens die Woord sal dit bestaan tot die laaste dag - elke stam, taal, volk en nasie sal voor die Regterstoel verskyn.

Dus, prof, jy kan traai, maar die wind waai wes.

Bron: [You must be registered and logged in to see this link.]

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
"Jy kan traai, prof, maar die wind waai wes”
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Studente En Leerders :: Universiteit-
Spring na: