IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeWed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeWed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeSun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeMon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeSun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeSat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
July 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
Sanderis
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
Admin
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
Johannes
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
Ghost Rider
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
duppie211
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
DJ Crazy
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
ysbreker202
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
delanco
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
Jacks
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_lcapBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_voting_barBoerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_vote_rcap 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share
 

 Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings

Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings Empty
PosOnderwerp: Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings   Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeThu Nov 12, 2009 12:02 am

Ek het nog altyd gehou van Vuurpyle bou, lanseer en dit was nog altyd 'n lekker ding om te doen.

Jy koop 'n "kit" en kry 'n tydelike lisensie om die vuurpyl verkieslik in 'n groot verlate stuk grond buite die dorp of 'n plek wat afgebaken is deur die "South African Amateur Space Administration " af te vuur.

Ek plaas hierdie draad omdat NASA die x prys kompetisie aanbied en ek dink ons Jeug met lekker gedagtes en dalk selfs as groep kan deelneem aan so 'n projek?

Ek hoor graag julle opinies.

Daar is verskeie ander projekte wat ons ook kan aanpak.

http://www.xprize.org/

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com ©️ ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings Empty
PosOnderwerp: Re: Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings   Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeSat Nov 14, 2009 7:07 am

Barend ek gaan vir jou 'n stokperdjie katagorie oopmaak.

Dit klink na vet pret.
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.afrikaansforum.com
Barend Kruger
Moderator
Moderator
Barend Kruger

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 40
Ligging : Johannesburg, Transvaal

Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings Empty
PosOnderwerp: Re: Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings   Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitimeSat Nov 14, 2009 8:11 am

As jy gaan kyk na die xprise blad. Daar is baie projekte wat die jeug kan aanpak en groot geld kan wen voor.

Dit klink vir my ook na vet pret.

Ek is Jammer as ek nou eers begin besef dat die Jeug my baie meer nodig het. Die ou garde is hard besig en ek help uit soveel ek kan maar ek sal my hart aan die Jeug toewy.

Groete,
BK

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com ©️ ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sponsored content




Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings Empty
PosOnderwerp: Re: Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings   Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings I_icon_minitime

Terug na bo Go down
 
Boerevryheid Jeug Amateur Vuurpyl Besprekings
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Administrasie Van Forum :: Nuwe Drade-
Spring na: