IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Rowers gestuit I_icon_minitimeWed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Rowers gestuit I_icon_minitimeWed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Rowers gestuit I_icon_minitimeSun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Rowers gestuit I_icon_minitimeMon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Rowers gestuit I_icon_minitimeSun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Rowers gestuit I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Rowers gestuit I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Rowers gestuit I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Rowers gestuit I_icon_minitimeSat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 3 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 3 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
July 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
Sanderis
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
Admin
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
Johannes
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
Ghost Rider
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
duppie211
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
DJ Crazy
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
ysbreker202
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
delanco
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
Jacks
Rowers gestuit I_vote_lcapRowers gestuit I_voting_barRowers gestuit I_vote_rcap 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share
 

 Rowers gestuit

Go down 
SkrywerBoodskap
duppie211



Aantal posstukke : 8
Join date : 2009-11-03

Rowers gestuit Empty
PosOnderwerp: Rowers gestuit   Rowers gestuit I_icon_minitimeTue Nov 03, 2009 10:15 pm

14 Februarie 2008. Ons huis in Klerksdorp is leeg gestroop deur 6 rowers wat hulself as Telkom werkers voordoen. 2 van die rowers besluit toe om met my ma se splinternuwe Audi A5 te vlug na Johannesburg. My pa(oppad terug van Johannesburg) word in kennis gestel dat daar by ons huis ingebreek is, en soos die duiwel dit sou wou he, sien hy `n A5 van voor af kom. Hy het toe besluit om hulle agterna te sit, maar die oulike jong kerels het blykbaar reeds geweet wie hy is, en voet in die hoek gesit. Daarna het `n hoe-spoed jaagtog deur `n Potchefstroom woongebied gevolg, totdat rower ons A5 mooi deur `n muur gestuur het, en hom afgeskryf het. My pa was ook in `n botsing tydens die jaagtog, en het sy rug en nek verskriklik beseer, asook sy Q7 afgeskryf.

Die een rower is gevang.

Ons het gewonder hoe lank dit die polisie gaan neem om die dokket te verloor, maar hulle het ons laas week laat weet dat die dokket uiteindelik weg is.

Soveel vir my pa se moeite
Terug na bo Go down
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

Rowers gestuit Empty
PosOnderwerp: Re: Rowers gestuit   Rowers gestuit I_icon_minitimeTue Nov 03, 2009 10:30 pm

Duppie dit was 'n nare ervaring.
Die polisie stel ook nooit teleur nie. king
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.afrikaansforum.com
 
Rowers gestuit
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Misdaad En Menseregte Skendings :: Slagoffers Van Misdaad Se Stories-
Spring na: