IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Metal musiek I_icon_minitimeWed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Metal musiek I_icon_minitimeWed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Metal musiek I_icon_minitimeSun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Metal musiek I_icon_minitimeMon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Metal musiek I_icon_minitimeSun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Metal musiek I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Metal musiek I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Metal musiek I_icon_minitimeSun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Metal musiek I_icon_minitimeSat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
July 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
Sanderis
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
Admin
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
Johannes
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
Ghost Rider
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
duppie211
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
DJ Crazy
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
ysbreker202
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
delanco
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
Jacks
Metal musiek I_vote_lcapMetal musiek I_voting_barMetal musiek I_vote_rcap 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share
 

 Metal musiek

Go down 
SkrywerBoodskap
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
Sanderis

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 45
Ligging : Pretoria

Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitimeTue Nov 03, 2009 5:32 pm

Ramstein , Korn , Metallica en Iron Maiden is by tye aanvaarbaar .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitimeTue Nov 03, 2009 7:06 pm

Goeie musiek. Kry my in die chatroom
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.afrikaansforum.com
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
Sanderis

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 45
Ligging : Pretoria

Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitimeTue Nov 03, 2009 7:18 pm

Admin skryf:
Kry my in die chatroom

Werk nie by my nie , moet ek inteken ? Met my forum profiel en wagwoord ?
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
Sanderis

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 45
Ligging : Pretoria

Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitimeTue Nov 03, 2009 7:20 pm

Ek het reggekom , dankie .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitimeTue Nov 03, 2009 10:12 pm

Hey!!! Wat van Linkin Park, Lacuna Coil, The Awakening?????


Ek is 'n Boer, maar ek is nie van agter die klip nie. Ek het altyd in Zeplins gekuier tot dit toegemaak en geskuif het. Die nuwe Zeplins is sommer tjol, nou gaan kuier ek liewer een maal 'n maand lekker in The Doors in Edenvale.

Die atmosfeer en die musiek is kwaai!!
Terug na bo Go down
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
Sanderis

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 45
Ligging : Pretoria

Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitimeTue Nov 03, 2009 10:51 pm

Nou praat jy Johannes (linkin park) , lacuna coil ken ek nie . Sal dit bietjie opsoek op die Net.
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitimeTue Nov 03, 2009 11:33 pm

Gaan soek 'To the Edge' en 'Enjoy the Silence' -sy is flippin hot Twisted Evil
Terug na bo Go down
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
Sanderis

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 45
Ligging : Pretoria

Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitimeTue Nov 17, 2009 10:39 pm

Johannes , ek het Lacuna Coil videos op youtube gekry . Ja ! sy is witwarm , pragtige stem . Ek sal dit nie as heavy metal beskou nie , by tye moontlik commercial alternative metal .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
Sanderis

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 45
Ligging : Pretoria

Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitimeWed Nov 18, 2009 12:03 am

Bulletproofskin van Institute is nog 1 van my gunstelinge .
Die liedjie is die theme song van die fliek Stealth .
Hier is die skakel na 1 video :
https://www.youtube.com/watch?v=Ztik3fq9KiQ&hl=en&gl=US&client=mv-google&xl=AdsGroup
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Sponsored content




Metal musiek Empty
PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Metal musiek I_icon_minitime

Terug na bo Go down
 
Metal musiek
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Algemene Besprekings :: Die Musiek Wat Ons Luister-
Spring na: